‘n Vrou was ontevrede met hoe haar wasgoed terugkom van die skoonmakers en skryf toe ‘n nota wat lui: “Gebruik meer seep op broekies.”
‘n Week later het dinge nog nie verbeter nie, toe skryf sy weer: “Gebruik meer seep op broekies.”
Die skoonmaker het uiteindelik geduld verloor en skryf toe self ‘n nota wat lui: “Ek gebruik baie seep op broekies. Gebruik meer papier op sitvlak!”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.