Die kunsgebeurtenis van die jaar is sekerlik die nuwe boek René Magritte: Newly Discovered Works: Catalogue Raisonne Volume VI: Oil Paintings, Gouaches, Drawings.
Die boek bevat al die nuwe werke van die surrealistiese kunstenaar René Magritte (1898 – 1967). Daar is 130 nuwe werke van Magritte ontdek sedert 1997.




Bespreking
Geen kommentaar vir “Al die nuwe Magrittes”