// jy lees ...

Kortliks

Kiwis streng bewaak tydens wêreldbeker

Die Nieu-Seelandse sokkervereniging (NZF) het ’n private sekuriteitsfirma gehuur om hulle land se sokkerspelers te beskerm gedurende die 2010 Fifa Wêreldbeker in Suid-Afrika.

Hierdie sekuriteit is bykomend tot die R1.6 miljard wat die wêreldbeker-organiseerders wêreldwyd op sekuriteit vir die toernooi spandeer het.

‘n Suid-Afrikaanse firma gaan waak oor die Nieu-Seelanders. Die maatskappy het in die verlede ook sekuriteit aan die All Blacks en die Wellington Hurricanes verskaf het.

Nieu-Seeland sal in Johannesburg gevestig wees vir die toernooi.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D
  2. Gratis jolkolle vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  3. Spesiale muntstuk vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  4. Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  5. 2009 Konfederasiebeker

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site