Die Creative Quotient Festival is ’n vertoonvenster vir die beste werk uit die advertensie- en ontwerpmilieu, insluitend die wenners van die Cannes Gold Lions en die Loeries.
Dit gee ook aan verskeie instansies wat grafiese ontwerp aanbied die geleentheid om studentewerk ten toon te stel. Dit behels enigiets van kortfilms en grafiese ontwerp tot handelsmerke en advertensies. Die NWU se Creative Intelligence Lab is ten nouste betrokke met werk van huidige en oud-studente in grafiese ontwerp, wat te sien sal wees, terwyl meestersgraadstudente uitgedaag is om spesiale werke te skep rondom ’n fees-tema-identiteit. Dié werke wissel van plakkate tot alternatiewe advertensies.
Aardklop 2009
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.