Die minister van kuns en kultuur, Lulu Xingwana, het uit ‘n kunsuitstalling gestorm omdat daar foto’s was van kaal vroue wat mekaar vashou.
Xingwana het die foto’s as “onsedelik” en “pornografies” bestempel.
Die foto’s is deur Zanele Muholi. Die uitstalling is getiteld Innovative Women en word tans by Constitution Hill in Johannesburg gehou.
Xingwana se departement het R300 000 vir die uitstalling gegee.
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.