// jy lees ...

Kortliks

Kaartmannetjies van die wêreldbeker

Internasionale besoekers aan Suid-Afrika met Visa-kredietkaarte het in die periode voor die afskop van die 2010 FIFA-wêreldbeker en die eerste week van die toernooi R974 miljoen spandeer in Suid-Afrika.

In die periode 1 tot 20 Junie het besoekers met Visa-kredietkaarte 900 000 transaksies aangegaan met hul kaarte. Die internasionale besoekers wat die meeste spandeer met hul Visa-kaarte is die Britte, gevolg deur die Amerikaners, Australiërs, Franse en Brasiliane.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Kiwis streng bewaak tydens wêreldbeker
  2. Leeus is hupstoot vir die ekonomie
  3. Gratis jolkolle vir 2010 FIFA-wêreldbeker
  4. Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D
  5. Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site