// jy lees ...

Kortliks

Mode-ontwerper oorlede

Die 40-jarige Britse mode-ontwerper Alexander McQueen is dood. Hy het vermoedelik selfmoord gepleeg.

McQueen het ‘n geskiedenis van dwelmgebruik en ‘n roekelose leefstyl gehad. Die enfant terrible van die modewêreld het by een modevertoning sy broek afgetrek en sy wit agterstewe vir die gehoor gewys.

McQueen se antwoord was altyd “I’m not interested in being liked.”

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Die Kortpad Mode van ons Taal
  2. Oupa en Ouma
  3. Willem de Klerk oorlede
  4. Guy Willoughby oorlede
  5. Springbokslot oorlede

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site