Die Goodman-galery, in samewerking met die Nasionale Kunstefees, het vanjaar Mikhael Subotzky na Grahamstad gebring.
Subotzky se Retinal Shift ondersoek al die maniere van kyk – in konteks van Grahamstad, die geskiedenis van fotografie, asook Subotzky se agtergrond.
Retinal Shift is daagliks by die Monument-galery van 09h00 tot 18h00.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Retinal Shift”