// jy lees ...

Kortliks

Sokker = voetbal: Clubcultuur in Vlaanderen

Wat is die kultuurverskille tussen die groot sokkerklubs in Vlaandere? En hoe word die verskillende ‘supporters’
onderskei? Waar kry klubs hulle aanhang en identiteit vandaan? Wie is ‘rat’ (rot) en wie is ‘boer’? Waarom is ‘n klub nie ‘n vereniging nie? En wat is die verhouding tussen die verskillende groepe ondersteuners?

Relevante en insiggewende vrae en antwoorde vir 2010, vermaaklik en onderhoudend aangebied!

Met Steven Van de Perrre en Jeroen Roppe

5 Maart 15:00 ● Lettere-gebou, Lokaal 693 ● 50 min ● R30 – Stellenbosch

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. (Sokker)baljaar
  2. Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra
  3. Sokker in Suid-Afrika
  4. Sokker
  5. Lara Smit – Boernooi

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site