// jy lees ...

Kuns

A caza de dientes

“A caza de dientes” (jag vir tande), deel van die drukwerk versameling, Los Caprichos, van Francisco Goya.

Los Caprichos was soasiale kommentaar op die samelewing en die kerk. Dit is gepubliseer in 1799.

A caza de dientes

A caza de dientes


Bespreking

Geen kommentaar vir “A caza de dientes”

Gee jou mening