Kieslys

Close


*/

08 Augustus
2018
Kuns & Ontwerp
179 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Amaqaba vol.1

Die Xhosa woord “iqaba” (enkelvoud) word algemeen beskou as ’n belediging of afwykende term vir iemand wat as onbeskaafd of onkundig beskou word.

Volgens Inga Somdyala en Xhanti Zwelendaba dateer die titel van hul uitstalling, Amaqaba vol.1, terug na die 18de eeu toe Britse sendelinge die kultuur van die Xhosa-mense probeer verander het. Diegene wat hulle verset het teen die Britte het bekend gestaan as “amaqaba” vanweë die rooi oker wat hulle op hul vel gesmeer het. Die oker loop jy gereeld raak in hierdie uitstalling.

Inga Somdyala en Xhanti Zwelendaba werk in verskeie mediums en het in Amaqaba vol.1 die vryheid gehad om hul verbeelding vrye teuels te gee. Dit ondersoek die moontlikhede wat daar binne ’n bepaalde kultuur bestaan om ons identiteit te bepaal, sonder om ons in te perk.

Amaqaba vol.1 is tans by die Eclictica-galery in Kaapstad.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Kuns & Ontwerp
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Gedigte van Evanthe Schurink | Roekeloos
2018-08-17 08:25:02
[…] Digters […]...
Die kykNET-Rapport Boekpryse 2018 kortlyste | Roekeloos
2018-08-14 12:05:32
[…] spoel, SJ Naudé (Umuzi)Die wêreld van Charlie Oeng, Etienne van Heerden (Tafe...
Susan Visser
2018-08-07 11:09:00
In 2012 het RSG 3 CD's uitgegee met "Die Gewildste Afrikaanse Gedigte" . My stiefpa (85) het die kl...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.