Dié lewende kunsuitvoering beeld die uitmergelende stryd uit wat kreatiewe Afrikane ondervind wanneer hulle vir geld aansoek doen of hulp van enige aard probeer bekom.

Die werk bestaan uit installasies en visuele kuns en is ’n dialoog oor hoe kuns verbeter kan word en die waarde wat dit vir die gemeenskap het. Die idee is om waarde toe te voeg tot die
huidige Afrika-praktyk, waarde aan kuns te heg en kontemporêre kuns wyer bekend te stel.

Kunstenaar: Wezile Mgibe


Art(i)
Genre: Uitvoerende kuns
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 15 minute
Kaartjies: GRATIS
Plek: kykNET Scaena, Bloemfontein
Datum: 9 Jul 18:15

Vrystaat Kunstefees 2018



Art(i)


Art(i)


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar