Hierdie tydige en omvattende retrospektiewe uitstalling vat ’n lineêre pad, met persoonlike refleksie deur Roger Ballen, wat sentraal staan in hierdie gedetailleerde verkenning van sy styl. Met meer as 300 foto’s en ’n inleiding deur kulturele teoretikus en kritikus, Robert JC Young. Ballenesque – roger ballen: a retrospective bied ‘n nuwe manier om na die werk van een van die wêreld se belangrikste en oorspronklike fotograwe te kyk.

Ballenesque – roger ballen: a retrospective is by die P H Centre in Vredehoek, Kaapstad tot 9 Februarie 2018.

Mimicry 2005 | Roger Ballen
Mimicry 2005 | Roger Ballen

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar