// jy lees ...

Kuns

Conrad Botes

Conrad Botes is die feeskunstenaar vir Aardklop 2009.

Botes is bekend vir sy kritiese kommentaar op politiek en godsdiens, wat spruit uit sy Calvinistiese opvoeding tydens apartheid. Hy vergestalt die ironieë en teenstellings van dié geestelike en politiese bankrotskap deur middel van ’n reeks media – strokiesprente, grafiese drukkuns, skilderye en beelde.

Hy was die medestigter van die Bitterkomix-reeks saam met Anton Kannemeyer, wat sedert die vroeë jare negentig Suid-Afrikaners gekonfronteer het ten opsigte van hul gevoelens jeens ras, seks en godsdiens.

Sy meer onlangse werk met temas rondom grense en oorskryding, veral met betrekking tot die verhouding tussen mense en die metaforiese landskap, sal te sien wees by Aardklop.

Plakkaat vir die Die Liefdeskind

Plakkaat vir die Die Liefdeskind

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Mel Botes bring hulde
  2. Iets vir die oor en die oog
  3. Gedigte van Christel Botes
  4. CQ-Fest
  5. Thula-thula

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site