Kieslys

Close


*/

15 Mei
2017
Kuns & Ontwerp
494 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Ecce Homme

Evelyn Bencicova se fotografie fokus op die konseptuele en die visuele.

In haar reeks Ecce Homo wys sy vir ons naak en gesiglose liggame wat in vreemde posisies verskyn. Sommige lê op die rakke of tafels, terwyl ander op die grond lê.

Ecce Homo in Latyns beteken “aanskou die man”, ‘n gemeenskaplike artistieke motief van Bybelse oorsprong, wat normaalweg temas van geweld en oorlog insluit.

Bencicova se foto’s is egter nie noodwendig gewelddadig nie. Dis nog steeds in misterie gehul, sodat die kyker in die duister bly oor wat regtig gebeur het met die liggame.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
15 November 2005
Kuns & Ontwerp
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Lena
2017-09-19 15:25:50
‘n Kosbare verhaal in gedigte vasgelê. Besonders mooi....
Gedigte van Driekie Beetge | Roekeloos
2017-09-19 08:57:22
[…] Digters […]...
Hilda Smits bekroon met Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017 | Roekeloos
2017-09-14 13:30:29
[…] Van Hilda Smits se eerste gedigte het destyds by Roekeloos.co.za verskyn. Lees meer by Ged...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD