Kieslys

Close


*/

10 Mei
2018
Kuns & Ontwerp
338 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Kate Gottgens @ Hermanus FynArts

Kate Gottgens sien die potensiaal in kontemporêre skilderkuns en benut dit optimaal.

Sedert haar debuut in 1993 kyk Gottgens met ’n siniese oog na die “perfekte gesin en huis”. Sy ontwrig kiekies uit welvarende voorstede met haar kwas wat sy soos ’n swaard hanteer om die beelde oop te kloof vir die waarheid daaronder.

Gottgens stal uit by die FynArts-galery tydens vanjaar se Hermanus FynArts-fees. Haar uitstalling open op 9 Junie 2018.

kate gottgens untitled 1 2018

Untiteld 1 (2018)

Hermanus FynArts
8 – 17 Junie 2018
Hermanus




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Kuns & Ontwerp
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin | Roekeloos
2018-05-31 13:32:27
[…] meer inligting oor Zenzi Makeba Lee Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin Genre: Jazz Taal...
Stoffel: die beste stories | Roekeloos
2018-05-30 14:35:38
[…] (2004), Stoffel se veldnotas (2007), Stoffel in Afrika (2010), Stoffel op safari (2012) en...
Anja Louw
2018-05-29 16:54:12
Ek wil net graag weet wat het jou geinspireer om hierdie gedigte te skryf?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.