Kieslys

Close


*/

28 November
2017
Kuns & Ontwerp
423 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Michaela Rinaldi @ Ground Art Caffe

Jy het Michaela Rinaldi se werk al raakgeloop in een van verskeie Suid-Afrikaanse galerye, of ten minste al gesien in ’n leefstyl tydskrif.

Mens kan haar werk klassifiseer as abstrakte figuurstudies. Gaan sien self, as jy dalk tans naby Kaapstad is. Sy het tans ’n uitstalling by die Ground Art Caffe in Strandstraat in Kaapstad. Dit duur tot 5 Desember 2017.

Abandonment Red

Abandonment Red




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Kuns & Ontwerp
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Ek sal wag | Roekeloos
2018-04-11 11:39:26
[…] aanhangers vroeër vanjaar verras toe hulle twee Afrikaanse liedjies op hul nuwe 11 sn...
Afrika my verlange by KKNK | Roekeloos
2018-03-29 13:14:50
[…] Afrika my verlange / Afrique mon désir […]...
Bottomless Coffee Band op toer in SA | Roekeloos
2018-03-29 08:56:29
[…] Musiekbedryf. Aanhangers sal verheug wees oor die nuus dat hul tweede vollengte album Anth...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.