Pam Golding Eiendomme probeer keer dat die kunstenaar Richard Mason se werk “Hated Communities” uitgestal of verkoop word.
“Hated Communities” is ‘n satiriese verwerking van ‘n Pam Golding handelsmerk. Mason het verskeie maatskappye se handelsmerke op die manier verander.
Die hoofbestuurder van Pam Golding Eiendomme, Richard Day, het die Vereniging vir Visuele Kuns in Kaapstad per brief in kennis gestel dat hulle nie Mason se werk mag uitstal, verkoop of op hulle webruimte mag vertoon nie.
Hier is “Hated Communities” en vele ander van Richard Mason: Richard Mason, Carbonage
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.