Kieslys

Close


*/

13 Junie
2018
Kuns & Ontwerp
110 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

U R Here

Hierdie spitsvondige kuns-ingryping lewer sosiale kommentaar op die hendaagse drang om soveel moontlik aanlyn teenwoordig te wees, met die gevolg dat mense meer verwyderd van hul onmiddelike realiteit raak.

Die virtuele toevlugte wat sosiale media bied het ’n ontsnappings-meganisme geword wat die behoefte en vaardigheid om met medemense te kommunikeer aftakel en afskakel. Fisiese interaksie word ondergeskik aan fotografiese afbeeldings daarvan, en die waarde bepaal deur opname van die aantal vingers wat stuipgetrek het as reaksie.

U R HERE roep die kyker terug na hul fisiese werklikheid.

Met: Kezia Gerber

U R Here
Genre: Uitvoerende kuns
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking:
Kaartjies: GRATIS
Plek: Hoffman Square, Bloemfontein
Datum: 9 Julie 10:00 – 13 Julie 16:00

Vrystaat Kunstefees 2018


U R Here


U R Here


2




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Kuns & Ontwerp
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin | Roekeloos
2018-05-31 13:32:27
[…] meer inligting oor Zenzi Makeba Lee Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin Genre: Jazz Taal...
Stoffel: die beste stories | Roekeloos
2018-05-30 14:35:38
[…] (2004), Stoffel se veldnotas (2007), Stoffel in Afrika (2010), Stoffel op safari (2012) en...
Anja Louw
2018-05-29 16:54:12
Ek wil net graag weet wat het jou geinspireer om hierdie gedigte te skryf?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.