Kieslys

Close


*/

17 Julie
2017
Kuns & Ontwerp
271 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

unbecoming

As jy ons wil verras met ietsie van ons wenslys af, Alexandra Karakashian se jongste uitstalling, unbecoming, is by die SMAC Galery in Johannesburg tot 29 Julie 2017.

Die werk, landskappe en formele abstrakte skilderye, is tipes Karakashian; sy meng sy haar olieverf met motorolie en sout. Soos altyd is die onderwerp effe uit fokus en die intrige loop dik.

Ons sal enige werk aanvaar.

undying

undying




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
15 November 2005
Kuns & Ontwerp
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Hedda | Roekeloos
2017-07-17 13:15:18
[…] Vukallective is verantwoordelik vir die bekroonde produksies Let’s Eat Hair (2015) e...
State Fracture | Roekeloos
2017-06-16 13:03:07
[…] span wat verantwoordelik was vir Pay Back the Curry is verantwoordelik vir State […]...
Gert vd Merwe
2017-06-08 09:28:55
JAN JACOBS. Dit is n skreiende skande. Geen mens op aarde kan in Marius Louw se voetspore volg nie, ...

Advertensie