
Jacob Zuma
Brett Murray se omstrede kunswerk van Jacob Zuma, waar sy gulp oop is en sy penis uithang, is by die Goodman-galery in Johannesburg verkoop. Die koper is ‘n kunsversamelaar van Europa.
Die kunswerk is 1,85 m hoog en is vir R136 000 verkoop.
[...] Zuma se penis – dis groter as wat jy dink [...]
[...] Zuma se penis – dis groter as wat jy dink [...]
[...] was daar Brett Murray se The Spear, mmar min mense weet van Vusi Beauchamp se skildery met Eugene [...]
[...] ‘n simboliese skuif om die skending van The Spear na te boots, het Bezuidenhout ‘n houer met rooi verf geneem en ‘n “X” oor die gesig van [...]