Missie
Roekeloos.co.za is ´n kanaal vir kommunikasie en dienslewering aan gebruikers. Inhoud, diens en handel word gekombineer om omvattende nuttige pakkette aan voornemende adverteerders te bied.
Roekeloos.co.za teiken gegoede en gereelde aanlyn-verbruikers tussen 20 en 70 jaar.
Roekeloos.co.za stel dit ten doel:
Die Roekeloos.co.za-handelsmerk kan deur die volgende woorde beskryf word:
Strategie
Roekeloos.co.za het ´n sterk volhoubare markposisie binne die Afrikaanse nismark in die aanlynmedia omgewing. Die maatskappy gebruik sy inhoud, handelsmerk en verspreidingskanale om sake in ander markte uit te brei en nuwe sake te ontwikkel. Ons doelwitte is as volg:
Geskiedenis
Roekeloos.co.za het in 1997 ontstaan as ´n stokperdjie. Weens aanvraag het die webwerf in die jaar 2000 ´n privaatmaatskappy geword.
Handleiding vir toegang tot inligting
Roekeloos.co.za beskik oor en stoor die volgende inligting op ‘n deurlopende basis. Hierdie inligting word onder geen omstandighede met ‘n derde party gedeel nie tensy so ‘n party suksesvol kan bewys dat die inligting nodig is vir die beskerming van ‘n bepaalde geïdentifiseerde reg:
Om enige inligting te bekom kan u ‘n skrywe rig aan die uitgewer by quintus by qvrp.net. Meld asseblief duidelik watter inligting u verlang en waarom dit noodsaaklik is vir die beskerming van ‘n bepaalde geïdentifiseerde reg. U moet ook redes verskaf waarom die uitgewer nie u versoek mag weier op gronde van Hoofstuk 4 van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting.
Roekeloos is ‘n geregistreerde handelsmerk.
Die Roekeloos.co.za-logo is ontwerp deur Dirk van der Merwe.
Die bladuitleg en -ontwerp is gedoen deur The Masterplan en QVRP.
Roekeloos.co.za word bestuur en uitgegee deur QVRP.
Wenner van die 2004 GreenPepper Enterprise-toekenning