Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Motor

Kyk na jou bakwerk

Kevin Schappell

Die winter kan 'n moeilike tyd wees vir jou motor se bakwerk. Die koue kan groot skade aanrig aan jou motor se metaal. Deur 'n paar eenvoudige stappe te volg kan jy die bakwerk op sy beste hou.

Sorg dat jy jou motor met 'n dik waslaag bedek net voor die winter in alle erns begin. Dit sal die verfwerk beskerm teen verwering en koue temperature.

Was die onderkant van jou motor gereeld. Sout en allerhande chemikalieë pak hier saam en dit kan skadelik vir jou motor wees.

Probeer om nie deur groot poele water te ry nie. Die soutinhoud van hierdie poele is normaalweg hoog en dit kan op plekke beland waar dit glad nie hoort nie.

Net voor die Lente aanbreuk moet jy jou motor nog 'n waslaag gee. Sorg dat alle vullis verwyder is voor jy dit doen.

Oor die skrywer:
Kevin Schappell is die webmeester van http://www.carbuyersclub.com waar hy raad gee oor die koop, verkoop, versekering en finansiering van motors. Kevin is 'n meganiese ingenieur en 'n groot aanhanger van motors wat daarvan hou om ander te help met hul motors. Om jou meer te leer oor hoe jou motor werk het Kevin http://www.mycarwizard.com geskep.

Motor
A
B
D
E
F
G
H
I
K
L
M
N
O
P
R



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner