Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Motor

iPod vir BMW's

April 2006

BMW het 'n nuwe BMW-raakvlak bekend gestel vir iPod. Die nuwe stelsel integreer die iPod met die nuwe generasie BMW modelle.

Die nuwe BMW-raakvlak sal beskikbaar wees vir eienaars van die nuwe BMW 3-reeks Sedans en Sports Wagons so wel as die 5-, 6-, en 7-reeks. Dit sal ook beskikbaar wees vir die nuwe M5 Sedan en M6 Coupe.

Oudiofiele sal hul hele musiekversameling sonder moeite direk in die motor se klankstelsel kan inprop. Die oorspronklike BMW iPod-aansluiter sal steeds beskikbaar wees vir die ouer generasie BMW's en die X3, X5 en Z4.

Die oorspronklike BMW iPod-aansluiter was die węreld se eerste integrasie tussen 'n iPod en 'n voertuig se klankstelsel. Die nuwe raakvlak sal ook direk by die klankstelsel inskakel, maar met meer funksionaliteit tot hulle beskikking. Musiek sal nou sorteer kan word volgens speellyste, kunstenaar, album, titel, genre en podcast. Die kunstenaar, album en titel wat speel sal op die skerm vertoon word. Bestuurders gebruik die funksies met 'n beheermeganisme wat op die stuurwiel gemonteer is.

Die nuwe iPod-raakvlak is versoenbaar met alle iPods, insluitende die iPod Nano en die vyde generasie iPod. Die konneksie is voor in die BMW se paneelkassie. Die iPod is dus buite sig.

Die stelsel sal moontlik reeds teen die middel van 2006 beskikbaar wees.

Motor
A
B
D
E
F
G
H
I
K
L
M
N
O
P
R



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner