AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Brutus vir Land Cruiser BakkieToyota Suid-Afrika het 'n spesiale pakket vir die Land Cruiser bakkie vrygestel, beskikbaar vir petrol en diesel modelle. Die Brutus-pakket gee die Land Cruiser nuwe visuele en funksionele eienskappe. Die mees opsigtelike kenmerk van die Brutus is die voorste buffer. Volgende op die lys is die 16-inch staalvelling met Continental "Conti-trac" 235/85 R16 bande. Trappies langs die kant en agter en 'n roll bar is die balans van die pakket se meer sigbare kenmerke aan die buitekant van die voertuig.
Die Brutus-pakket is beskikbaar teen R34 000. |
B D E F G H I K L M N O P R |