// jy lees ...

Motors

Die mees betroubare voertuie in Suid-Afrika

J.D. Power and Associates/CAR Magazine 2010 Suid-Afrika het met ’n gehaltestudie van 7700 nuwe voertuie bepaal wat die mees betroubare motors in Suid-Afrika is. Die meting is gedoen op grond van die aantal probleme wat motoreienaars ervaar in die eerste drie tot sewe maande nadat hulle die voertuig gekoop het.

Die mees betroubare voertuie in hul onderskeie afdelings in Suid-Afrika:

Passasiersvoertuie

1. Mercedes-Benz

2. Honda

3. Audi

4. BMW

5. Mazda

6. Kia

7. Volvo

8. Suzuki

9. Toyota

10. Hyundai

11. Land Rover

12. Volkswagen

13. Chevrolet

14. Daihatsu

15. Ford

16. Nissan

17. Renault

Mercedes-Benz

Bakkies

1. Toyota

2. Opel

3. Isuzu

4. Ford

5. Nissan


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.