// jy lees ...

Kortliks

Amanda Strydom in Konsert

Diva Amanda Strydom, bring met hierdie vertoning die allermooiste uit haar musiekskatkis na die
Cultivariafees.

Strydom sing oor die lewe,die liefde en die noodlot. Sy sing liedjies uit haar groot repertoire
van die afgelope 31 jaar.

‘n Strydom konsert is altyd ‘n ryk spirituele belewenis. Strydom word begelei deur Janine Neethling.

Cultivaria 2010

24 Sept 15h30
25 Sept 15h30

70 min
R100
Paarlmedia Stadsaal

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Op ‘n klein blou ghoen
  2. Amor Hai Vinto
  3. Ai Meraai! Bruidjies Dit en Dot
  4. The Orange Guitar
  5. Supercool

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site