// jy lees ...

Kortliks

Baljaar-Bal

Vir die eerste keer – spesiaal in die sokkerbal-jaar! ‘n Super-luukse bal met ‘n uitgebreide ete en al die regte
bestanddele om daarvan ‘n wenner te maak.

Met Evita Bezuidenhout, spesiaal uit Bapetikosweti, as gasvrou, die Johnny Cooper-orkes en Niël Rademan.

‘n Vlagskipprojek van die Woordfees.

Bespreek by Jana: adminfees@sun.ac.za.

27 Februarie ● 19:30 vir 20:00 ● Stellenbosch Stadsaal ● 240min ● R1 100 (dinee ingesluit)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. (Sokker)baljaar
  2. wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?
  3. In die naam van die liefde
  4. Op ‘n hoë noot
  5. Myos Ensemble – oud en nuut

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site