// jy lees ...

Kortliks

Baljaar-Bonanza!

Die Baljaar-Bonanza! is ‘n pops-vertoning met André Schwartz, Sarah Theron, Timothy Moloi, Sterling EQ en die US Simfoniese Blaas-ensemble o.l.v. Pamela Kierman.

Na die eerste Woordfees Pops se enorme sukses in 2009 pak hulle weer die geleentheid aan.

Dit is ‘n vertoning met gewilde sangers en instrumentaliste wat ʼn hoogtepunt op die
Woordfeesprogram is.

Distell sorg boonop vir die drankies.

6 Maart 20:15 ● Konservatorium: Endler-saal ● 120min ● R120 R80 (studente en pensioenarisse)

Woordfees 2010

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. (Sokker)baljaar
  2. Baljaar-Bal
  3. Op ‘n hoë noot
  4. Drafstap of Drentel?
  5. wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site