Beeldskoon / But Beautiful

Pianis Rocco de Villiers en violis Annake de Villiers speel die beeldskoonste en bekendste melodieë, wat insluit “You Raise Me Up”, “Don’t Cry for Me Argentina”, “Memory”, “Music Box Dancer”, “I Will Always Love You”, “Music of the Night” en die temaliedere uit Forrest Gump en Dr Zhivago.

Akoesties en ongekompliseerd, maar altyd met ’n kinkel. In ’n gesprek tussen klavier en viool speel die twee musikante dié mooi liedjies, verwerk deur Rocco de Villiers.

Aardklop 2011

kykNET Konservatorium, Potchefstroom – 70 min. – R90.
4 Okt. – 13:00, 5 Okt. – 17:00, 6 Okt. –10:00, 7 Okt. – 17:00, 8 Okt. – 13:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar