// jy lees ...

Kortliks

Country-legendes & vriende

Country-legendes & vriende is landwyd ’n groot sukses en nog elke keer heeltemal uitverkoop. Daar is ’n oplewing in countrymusiek met jonger kunstenaars wat na vore tree, daarom die “vriende” wat by die legendes aansluit.

Sit jou Stetson op en trek jou cowboy-stewels aan en gaan sing en dans. Sitplekke is beperk – neem dus maar jou eie stoel saam.

Aangebied deur Lefra-produksies in samewerking met Lance James Entertainment.

Met onder andere Lance James, Barbara Ray, Bobby Angel, Billy Forrest, Sally Vaughn, Clive Bruce, The Campbells, Alan Ladd, The Rodeo Girls en ‘n paar verrassings.

Aardklop 2009

Datums: 1 Oktober 2009 – 18:00
Venue: Vodacom Fanie du Toit-rugbystadion, Potchefstroom
Tydsduur: 180 min
Taal: Afrikaans / Engels
Prys: R120

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Country Lang-arm sokkie
  2. T’rug by my mense
  3. Vriende
  4. Legendes begin …
  5. Oud, nuut en blou

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site