Elvis Presley se oorspronklike grafkelder word binnekort aan die hoogste bieër verkoop.
Elvis is op 16 Augustus 1977 in die graniet en marmer mausoleum van die Forest Hill-begraafplaas in Memphis, Tennessee, begrawe. Twee maande daarna is hy by sy huis in Graceland herbegrawe. Die oorspronklike graf staan sedertdien leeg en word op 23 Junie opgeveil.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Elvis se graf; jou laaste lêplek”