Die bekende Jamaikaanse jazz pianis, Kathy Brown, begin haar Suid-Afrikaanse toer in Johannesburg.
Brown is ook ‘n gekwalifiseerde mediese dokter.
Dr. Brown is 30 Augustus in The Room @ Il Giardino. Kaartjies is R140 per persoon.
Die deure maak 18h00 oop en die vertoning begin 20h15. ‘n A la carte spyskaart is beskikbaar.
Bespreek by Ann by 083 618 2848 of takenotebookings@gmail.com




Bespreking
Geen kommentaar vir “Jamaikaanse jazz pianis in Jozi”