// jy lees ...

Kortliks

Karnaval van die diere

’n Belewenis vir jonk en oud! Die program sluit in Camille Saint-Saëns se immergroen Karnaval van die diere, in die oorspronklike besetting vir twee klaviere, strykers, blasers, slagwerk en verteller, met Philip de Vos se nimlike verse, en Dieregebede van Frieder Meschwitz en Babar die olifantjie van Francis Poulenc, albei vir verteller en klavier.

Opwindend en hartroerend, uitgevoer deur van Suid-Afrika se gerekende kamermusici.

Met Philip de Vos en Marth Munro (vertellers), Piet Koornhof (viool), Esmie Koornhof (viool), Bernarda Swart (klavier), Waldo Weyer (klavier), Human Coetzee (tjello), Elmarie van der Vyver (altviool), Dirkie Nel (glockenspiel), Belinda Campbell (klarinet), George Fazakas (fluit) en Jetty van Rensburg (xilofoon).

Datums: 3 Oktober 2009 – 12:30
Venue: Konservatorium, Potchefstroom
Tydsduur: 70 min
Taal: Afrikaans
Prys: R60

Aardklop 2009

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Oud, nuut en blou
  2. Seks met diere
  3. Blondes, Tchaikovsky & Queen
  4. Hoera Vir Opera!
  5. Bernarda Swart

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site