#KKNK Die Vredemakers / The Peacemakers

Die Vredemakers / The Peacemakers,
Roekeloos,
3 April.

Die Vredemakers / The Peacemakers is ’n moderne groot werk vir koor, orkes en solis deur Karl Jenkins, die hedendaagse klassieke musiekkomponis wie se werk die
meeste uitgevoer word.

Die teks uit die Bybel en toesprake deur onder andere Nelson Mandela, Martin Luther King, Ghandi en Moeder Teresa word ’n dieper dimensie in Afrikaans gegee.

Met: Die Libertaskoor en -orkes
Bindingstekste, voordrag en solis: Amanda Strydom
Dirigent: Johan de Villiers
Konsertmeester: Jürgen Schwietering
Orrel: Zorada Temmingh
Komponis: Karl Jenkins
Vervaardiger: Bondina Osterhoff

Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R 100
Plek: VGK, Bridgton, Oudtshoorn
Datum: 5 April: 14:00; 6 April: 10:00

KKNK 2015

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar