// jy lees ...

Kortliks

Klavier en snaar

Coenie de Villiers se musiek het nog altyd gewissel tussen die persoonlike en politieke met ‘n verskeidenheid van musiekstyle wat neig van jazz en blues tot pop en rock. Meng hierby die druppels Flamenco van die guitar duo CH2 se klassieke en Latynse energie en daar is ’n vermenging van Klavier en Snaar soos nog nooit tevore.

innibos 2009
Met Coenie de Villiers, Corneille Hutten-Burger en Leon Gropp
Gradering: Gesin
Datum en tyd: Vr 3 Jul 20:00, Sa 4 Jul 14:00
Venue: Bergland Laerskool
Tydsduur: 70 min
Prys: R87


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.