Kramer se Karoo

Met die Swartberge in die verte sing David Kramer en sy orkes van sy mooiste Karooliedjies terwyl die maan opkom.

‘n Onvergeetlike aand onder die sterre.

‘n Oudtshoorn Oralooraanbieding.

KKNK 2011

Debuut
Folk
Afr. Gesin
Vervaardiger en regie: David Kramer
Met David Kramer, die Sonskyn Susters, Hannes Coetzee en plaaslike rieldansers

David Kramer
David Kramer

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply