// jy lees ...

Musiek

Lankverwag

Die bekende en beminde Lucas Maree het ‘n nuwe CD, Lankverwag, die eerste in vyf jaar.

Die CD is vroeër vanjaar by die KKNK bekendgestel. Dit is ‘n versameling van liedjies wat hy self geskryf het en liedjies van ander kunstenaars en skrywers wat hom in sy skryfloopbaan geïnspireer het, soos Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Koos du Plessis, Koos Kombuis en Stef Kruger.

Soos al sy musiek, neem dit die luisteraar op ‘n reis van woorde, mooi musiek en nostalgie – net Lucas, sy fyn humorsin, sy lekker lag, sy rustige stem en sy kitaar.

Soos Lucas sê: “Ek huil en skrik in Afrikaans – ek het nog baie om te skryf, te sê en te sing en hoop daar sal nog lank mense wees wat na my lulster.”

Koop / Buy Lankverwag

Lankverwag - Lucas Maree

Lankverwag - Lucas Maree

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Aan die Annerkant …
  2. Lucas en Kie
  3. Things
  4. Dagboek van ‘n swerwer
  5. Onthou

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] het sopas ’n nuwe CD Lankverwag die lig laat sien, met splinternuwe nommers soos Die afskeid, sy weergawe van Sias Reinecke se [...]

    Geskryf deur Lucas Maree & Mathys Roets « Roekeloos | 24 Februarie 2010, 09:20

Switch to our mobile site