Lize Beekman: Woorde het vlerke

Musiek is ’n universele taal wat sonder onderskeid met al wat ’n mens is gesels.

Dit kan jou laat dans, huil, lag en jou hart op ver paaie neem. Kombineer dit met die mooi van ons Afrikaanse taal en jy kan verseker wees van ’n musikale reis wat jou lank sal bybly.

Met lirieke uit die pen van Lize Beekman, die sielvolle vioolspel van Annake de Villiers en die sensitiewe perkussiespel van David Klassen.

Première.

Aardklop 2011

Hoër Volkskool, Potchefstroom – 70 min. – R100.
7 Okt. – 19:00, 8 Okt. – 10:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar