Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Louis van Rensburg (68) is oorlede nadat hy verlede maand in die hospitaal opgeneem is weens longontsteking.
Van Rensburg het bekendheid verwerf met die liedjie “Voshaarnooi” uit die TV-reeks Ballade vir ‘n enkeling. Hy het aan verskie TV-klankbane gewerk waaronder Wielie Walie en die temamusiek van die sepie 7de Laan.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Louis van Rensburg oorlede”