Die Suid-Afrikaanse sangeres Melanie Scholtz het die naweek al drie pryse gewen by die Jazz a Juan Revelation-fees in Frankryk.
Scholtz het die Jurie-prys, Openbare-prys en die RTL-prys gewen.

Bespreking
Geen kommentaar vir “Melanie Scholtz wen in Frankryk”