‘n Klipgooi verder

Reeds oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld.

Met treffers soos “Tussen treine”, “Ballade vir ’n enkeling” (saam met Louis van Rensburg) en “Kinders van Afrika” het hulle diep spore in die Afrikaanse musiek getrap. Sowat tien jaar gelede het Andrew Roos hom by hulle aangesluit. Andrew is hul klawerbord-, mandolien-, bekfluit-, melodika- en piesangspeler, en sing saam waar hy kan. Daar is ’n aantal nuwe liedjies, met geskiedenis en gekskeer tussenin.

Kalfiefees 2009

70 min. R60 Kuiertent
Saterdag 8 Aug 21:15

LOCHNER KOOK
Kookdemonstrasie deur Lochner de Kock.
60 min. R40 Kuiertent – Sondag 9 Aug 10:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar