
Na 10 jaar in die musiekbedryf, skop Jak de Priester 2013 af met die vrystelling van sy nuutste album en verhoogproduksie N1 van my hart. 16 Nuwe songs, onder andere ‘Die trein na Kaapstad’, ‘Die heel eerste dans’, ‘Gee jou hart vir liefde’, ‘Pippie Langkous’, ‘In ons bubble’.
N1 van my hart is 14 tot 16 Februarie op Die Boer se verhoog in Durbanville.

Lewer kommentaar