‘n Boeiende dag met studente van verskillende universiteite, vol insiggewende praatjies oor en onderhoude met
Nederlandse skrywers en kunstenaars.
Ontmoet die Vlaamse Annelies Verbeke, bekend vir haar fassinerende boek Slaap! (oor iemand wat allesbehalwe slaap) en die Nederlandse digter Menno Wigman met sy musikale en toeganklike poësie.
Bespreek gou – hulle hou net enkele plekke vir belangstellendes van buite!
6 Maart 09:00-14:00 ● Lettere-gebou: Lokaal 693 ● 360min ● R50 (ligte ete ingesluit)
(ondersteun deur die Nederlandse Taalunie, Kaapse Forum vir Neerlandistiek, Van Ewijck-Stigting en Fonds
Neerlandistiek)
Woordfees 2010
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.