// jy lees ...

Kortliks

Oud, nuut en blou

Liedjieskrywer, klaviermaestro en sanger Coenie de Villiers is weer eens terug op die verhoog met sy nuwe vertoning, Oud, nuut en blou. Hy skuif agter die klawers in vir ’n uitvoering van baie van die onbekende liedjies uit sy liedjie-repertoire wat oor bykans dertig jaar strek.

En natuurlik is van die ou gunstelinge ook daar.

Met Coenie de Villiers (sang en klavier).

Aardklop 2009

Datums: 2 Oktober 2009 – 10:00
3 Oktober 2009 – 18:00
Venue: Konservatorium
Tydsduur: 70 min
Taal: Afrikaans
Regie: Coenie de Villiers

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Klavier en snaar
  2. Myos Ensemble – oud en nuut
  3. ‘n Vuur gevang in glas
  4. Hooglied
  5. My storie (Daar’s lewe na Lulu)

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site