// jy lees ...

Kortliks

Rapport Musiek Maestro’s

Vyf van Suid Afrika se top kunstenaars span saam om ’n onvergeetlike musiekproduksie aan te bied. Die gehoor kan uitsien na Jak de Priester se boere Rock en Roll van sy nuwe album, Groen Mamba en Lize Beekman se sielvolle vertolking van haar immergewilde treffers. Duette en solo’s deur Brandon October en Jannie Moolman gaan teatergangers aan die hart ruk en Annake de Villiers beloof om ’n paar nuwe viool-virtuose items uit die mou te ruk. ’n Moet-sien-produksie enig in sy soort!

innibos 2009

Met Jannie Moolman, Brandon October, Lize Beekman, Jak de Priester en Annake de Villiers
Datum en tyd: Vr 3 Jul 10:00 en 18:00, Sa 4 Jul 13:00
Venue: Nelspruit Hoërskool Ouditorium
Tydsduur: 120 min
Prys: R87


Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.