// jy lees ...

Musiek

Reflect. Celebrate. Live: The University Tour

Sibongile Khumalo vier 20 jaar in die musiekbedryf met ‘n landwye toer, getiteld Reflect. Celebrate. Live: The University Tour.

Haar eerste reeks optredes was by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. Haar volgende vertonings is by:

Baxter-teater, Rondebosch, Kaapstad – 14 Julie
Wits se Grootsaal, Wits Universiteit, Johannesburg – 28 Julie

Kaartjies is beskikbaar by Computicket & Ticket.co.za .

Reflect. Celebrate. Live: The University Tour

Reflect. Celebrate. Live: The University Tour


Bespreking

Geen kommentaar vir “Reflect. Celebrate. Live: The University Tour”

Gee jou mening