Die “Forel kwintet” is een van Schubert se beste komposisies, asook een van die gewildste kamermusiek werke ooit.
Dit word hier gespeel saam met vars verwerkings van Afrikaanse kontemporêre liedjies. Met: Lizelle le Roux (Viool), Jeanne-Louise Moolman (Alt-viool), Susan Mouton (Tjello), Christi-Louise Swanepoel (Kontrabas) en Dawid Boverhoff (Klavier).
Joburg Promusica Teater, Roodepoort
Sondag 17 Junie 2012
15h00



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.