Daar is ‘n goeie rede hoekom Shannon Hope vir die derde keer by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad is.
Hope se intense vertolkings is ‘n gunsteling by feesgangers. Sy hou niks terug nie en vertel haar storie met musiek waarby mense aanklank vind.
Sy is nog vandag en 8 Julie vir ‘n laaste keer te sien by die Graham Hotel.
Kaartjies is R50.



Bespreking
Geen kommentaar vir “Shannon Hope”