Simfoniekonsert op Hermanus

Die Camerata-groep van die Universiteit van Stellenbosch bied aan ons ’n wonderlike konsert met soliste Zoë Beyers (viool), wat spesiaal van Engeland invlieg, en Luis Magalhães (klavier). Die program behels ’n Mendelssohn-Simfonie vir Strykers, Mendelssohn se Dubbelkonsert vir Klavier, Viool en Strykers, Mendelssohn se Vioolkonsert in D mineur en Elgar se Serenade vir Strykers.

Kalfiefees

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar